Corrie Se Potgooi

Informações:

Sinopsis

DONASIES (https://goo.gl/bwnjHq)Bank ABSAAcc No. 9273950150Branch Code 632 005Ref. No. PotGooiBIOMy naam is Corrie van Zijl en ek is getroud met Erika en ons het twee kinders, naamlik Eurice en Schané. Eurice is tans n gedragsingenieur by n groot maatskappy en Schané is n adviseur by n bekende versekeringsmaatskappy.Ek het my Senior Sertifikaat by Hoërskool Riebeeck in Randfontein verwerf in 1977 en het ná n paar jaar in die bankwese myself gaan bekwaam in die Teologie en ook so my diploma in Teologie verwerf by die Aucklandpark Teologiese Seminarium.Ná 27 jaar voltyds in die bediening en ek verskeie gemeentes bedien het, het ek ook n ere-erkenning ontvang by die Commonwealth Open University t.o.v. ononderbroke en volgehoue praktykgerigte studies in kommunikasietegniek oor n termyn van 15 jaar.Ek is tans in n tentmakersbediening betrokke in pastorale berading asook huweliksberading en doen ook huweliksvoltrekkinge.Ek is ook n musikant en speel die saksofoon en is baie lief vir genres jazz en blues en doen dit al vir 40 jaar.HUWELIKSBEVESTIGINGSOm Jesus te verkondig in u huweliksvoltrekking, sal ek dit met graagte vir u doen. Besprekings is essensieel asb. by corrie.corrievanzijl@gmail.com of 074 730 0652. My nommer as huweliksbevestiger is V2031.

Episodios

página 1 de 2